Vergaderings vir 2013
08 Februarie 2013 - Plaaswerkers Kapasiteit Bou vergadering vir Watergebruikersvereniging
19 Maart 2013 - Smalblaar Raadsvergadering
02 Mei 2013 - Smalblaar Watergebruikersvereniging Publieke Vergadering
12 Julie 2013 - Smalblaar Raadsvergadering
16 Julie 2013 - Smalblaar Algemene Jaarvergadering
22 Oktober 2013 - Smalblaar Raadsvergadering
Die onderskeie tye asook die plek van vergadering sal nader aan die datum van die vergadering bekend gemaak word.